News

Daar is nog net twee weke oor voor die ‘Boer soek ’n vrou’-paartjie se derde spruit – ook ’n dogtertjie – kom.
Die rand het vir die eerste keer sedert 22 Mei weer tot swakker as R18 teen die dollar verswak, tot selfs R18,06.
Byna 30 000 vakante poste is in die afgelope jaar oor die openbare gesondheidsektor heen in die verskillende provinsies gevul ...
’n Winkelgroep in Delareyville koop daagliks R1 000 se water by mense met boorgate omdat die dorp en township teen Donderdag ...
Hy beskou bewerings van spookwerkers in sy provinsie se departement van onderwys as ’n “afleiding” van die werk wat sy ...
Liefhebbers van haai-rillers en reeksmoordernaar-verhale se monde gaan water oor die oorlewingsriller Dangerous Animals wat ...
’n Laerskoolonderwyseres van Mitchells Plain in Kaapstad is in hegtenis geneem nadat sy na bewering ’n video waarin sy haar ...
Luister hier, boekwurms! 'Bessie se hangkasbiblioteek' deur Madelein Rust is die luisterboek vir Junie, eksklusief vir ...
Die dodetal weens die vloede wat die Oos-Kaap vandeesweek getref het, het teen Donderdagmiddag tot 67 gestyg. ’n Ontvangsaal ...
Suid-Afrika gaan nie meer ‘hoed in die hand’ op hulpfinansiering van pres. Donald Trump staatmaak nie, sê adj.pres. Paul ...
André Naudé, vermeende figuur in die Kaapse onderwêreld, is Donderdagmiddag tussen 14:00 en 15:00 in 'n koeëlreën op die hoek ...
Luister hier, boekwurms! 'Bessie se hangkasbiblioteek' deur Madelein Rust is die luisterboek vir Junie, eksklusief vir ...