Talle Afrikaanssprekende, bruin middelklas-ouers maak hul kinders in Engels groot. Merlyn van der Rheede verduidelik hoekom hulle dit doen en waarop dit kan uitloop.
Die sakemagnaat en miljardêr Douw Steyn (72) is vandeesweek oorlede. Sarel van der Walt onthou ’n aand saam met Steyn in die ...
Dit is Sondag presies 38 jaar sedert Johan Fourie op Coetzenburg, Stellenbosch, die eerste en enigste atleet geword het om ...
Twee jaar nadat twee Suid-Afrikaanse ingenieurs in Ekwatoriaal-Guinee in hegtenis geneem is en sedertdien deur die regering ...
Haar tandarts-suster van Durban was haar familie se hoop. Nou het hul hoop Saterdagoggend saam met haar in Kaapstad gesterf ...
’n Aankondiging van Noord-Kaap Skoleatletiek dat atletiekbyeenkomste vir die provinsie se skole vir 2025 afgestel is, het ...
Inwoners en padgebruikers van die R705 tussen Koffiefontein en Jacobsdal is uiters bekommerd oor die volhoubaarheid van dié ...
Suid-Afrika moet die kans aangryp om voordeel te trek uit die invoertariewe van 25% wat Kanada op sekere ingevoerde goedere ...
Dit is Maandagoggend, en van alle opwindende kantoorwerk is ek besig met my belastingopgawe. Musiek speel in die agtergrond.
As die ANC werklik ekonomiese groei en vooruitgang nastreef, sal goeie diplomatieke bande met ’n wyer spektrum lande beter wees as om jou te skaar by spelers wat as anti-Weste gesien word.
Hy het beplan om vanjaar die moed op te bou om sy droomvrou se pa om haar hand te vra. Sondagoggend het Johan Claassens (25) ...
Terwyl nog ’n internasionale storm om pres. Donald Trump se kop losgebars het oor sanksies teen die Internasionale Strafhof ...