News

Die omgewings- en maatskaplike impakstudie vir die voorgestelde ontwikkeling van die Venus-olieveld in Blok 2913B aflandig van suidelike Namibiese kus is aan die gang en ...
"Die een ding waaroor ek spyt is, is dat die mense wat die meeste geraak is [deur die visumregime] die eerlike mense is wat van Namibië af kom – die regeringsministers, ...
Vyf mense het oor die Paasnaweek op Namibiese paaie hul lewens verloor en meer as 24 is in padongelukke beseer, luidens die Namibiese polisie se weeklikse misdaadverslag.
Yvonne Coetzee het dié foto vir Republikein se Kiekiekompetisie ingeskryf. “Met ons rit na die Ruacana-waterval het hierdie donkies vir my tog te oulik in die oshanas ...
Die Chinese ambassadeur in Namibië, Zhao Weiping, het verlede week vir president Netumbo Nandi-Ndaitwah by Staatshuis besoek.Tydens die amptelike hoflikheidsbesoek het Zhao ...