News

Daar is nog net twee weke oor voor die ‘Boer soek ’n vrou’-paartjie se derde spruit – ook ’n dogtertjie – kom.
Byna 30 000 vakante poste is in die afgelope jaar oor die openbare gesondheidsektor heen in die verskillende provinsies gevul ...
Die rand het vir die eerste keer sedert 22 Mei weer tot swakker as R18 teen die dollar verswak, tot selfs R18,06.